Daar was geen afspraak, maar die groom-sessie is intens dog genotvol. Dit jik waar jy nie kan krap nie. Die ondersoek neusagtig en proevol, dog slinks en … stuitig?
Wit rol-oë val in hemelse plekke: “Fluffie – lig bietjie hoër jou sterre, ma wil sien wat die kat ingedra het.”
Die uitstrekposisie word slank en ellegant tydens die roskam en as die Groomer gelukkig is, is daar ‘n luis-happie vir die tande.
Lekker lewe van bobbejaan se kind. Pragtige fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie en luv dit om die bobbejaan streke te sit en bekyk!
LikeLike
Pragtige foto’s! Die gedrag is tog so interressant.
LikeLiked by 1 person
Die mooiste goedjies ooit en hulle is so dierbaar. Pragfoto’s Blommie! 😀
LikeLiked by 1 person
Ag dis die mooiste foto’s Mag ek asb die laaste een leen vir die Vrydag Byskrifte?
LikeLiked by 1 person
Tannie is welkom!
LikeLike
Dat is ‘n pragtige strokiesprent.
LikeLiked by 1 person
Fantasties fotos!
Ek hou van die byskrifte 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLiked by 1 person
Great captures!
LikeLike
Thanks
LikeLike
Ek is mal daaroor om bobbejane dop te hou..pragtige foto’s!
LikeLike
haha @ daai eerste foto! Ek kan my verwonder aan diere se sosiale gedrag. Jy kan sommer uit hulle lyftaal agterkom dat hulle omgee vir mekaar.
LikeLike
Schitterende foto’s
LikeLike
Don’t they just love to be groomed; en mamma’s se kind… those juvenile’s really play that one up.
LikeLike
Te dierbaar! Julle is bevoorreg om só naby die natuur te kan wees😊. Dankie dat jy dit met ons deel.
LikeLiked by 1 person
Ek sal nie op ‘n ander plek as die bosse kan bly nie Ester!!!
LikeLike