Kolle op jag digby Satara

Hierdie keer was die katte nie speels nie. Plankdun mae die toonbeeld van dae se vasting. Hier kom sports!

My hand bewe liggies, terwyl ek die Canon op die ruit lêplek gee en my vinger opgewonde weier om kop te gee.

DIE KAT SE ANGSTIGHEID WAS 'N TOONBEELD VAN SY HONGER

HONGER JAGLUIPERD LANGS DIE SATARAPAD

Die jagluiperd is lief om agter motors weg te kruip wanneer hul jag. Vandag is geen uitsondering …

Cheetah blog

DIE PERFEKTE KOLLE MAAK VAN DIE JAGLUIPERD ‘N BESONDERSE DIER

 

4 thoughts on “Kolle op jag digby Satara

  1. newsferret sê:

    Pragtige fotos. Wil die vrymoedigheid aan die dag lê deur voor te stel dat jy korter blog en meer blog, dink aan die leser se tyd wat dalk knap mag wees en dan nie ‘n lang blog gaan lees nie.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s