Kolle op jag digby Satara

Hierdie keer was die katte nie speels nie. Plankdun mae die toonbeeld van dae se vasting. Hier kom sports!

My hand bewe liggies, terwyl ek die Canon op die ruit lêplek gee en my vinger opgewonde weier om kop te gee.

DIE KAT SE ANGSTIGHEID WAS 'N TOONBEELD VAN SY HONGER

HONGER JAGLUIPERD LANGS DIE SATARAPAD

Die jagluiperd is lief om agter motors weg te kruip wanneer hul jag. Vandag is geen uitsondering …

Cheetah blog

DIE PERFEKTE KOLLE MAAK VAN DIE JAGLUIPERD ‘N BESONDERSE DIER