Salpeter en sweetreuk in die bos

Dit was sulke tyd – die alpha se gebrul ruk die bosveld tot doodste stilte. Sy neusvlanke tril onder die afskei-reuk van die wyfie wat uitlokkend sy manskap voor hom troef. Dit laat hom grommend en lyfswaaiend, terwyl katpiepie die reuk van bosblommetjies oorheers. Sy gespierde lyf ‘n toonbeeld van aggressie en koningskap …

KNP Jun 15 126

HIERDIE KONING VAN DIE OERWOUD HET AL OM DIE MOTORS BEWEEG EN GESORG DAT ELKE BOOM IN DIE OMTREK GEMERK WORD.

KNP Jun 15 134

MAANHAARPRET – JULIE 2015. KRUGER NASIONALE PARK.

 

 

7 thoughts on “Salpeter en sweetreuk in die bos

  1. Sonel sê:

    Ja wel, as so baie mense alewig in my omgewing is, sal ek ook senuagtig raak en dieselfde doen. 😆

    Sulke pragdiere en beslis die Koning van die oerwoud. Pragtige foto’s Blommie! 😀

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s