Dit gons krokodil by die rivier

Skielik word die bosveld doodstil. Voor my vries die koedoes wat die rivier wou oorsteek. Ekself is nie seker of dit die gespat van ‘n seekoeibul is of ‘n krokodil wat iets onder die water ingetrek het nie.

Die koedoes is fluistervol. Nekspiere snaargetrek.

KNP Jun 15 238

IN DIE RIVIER WAS DAAR DEFNITIEF IETS AAN DIE GANG. DIE BOKKE WAS WAAKSAAM EN GESPANNE.

cropped-cropped-img_4490-e14406840348711.jpg

‘N GEWASSE KROKODIL KAN SELFS MET ‘N BUFFEL IN DIE WATER KLAARSPEEL

One thought on “Dit gons krokodil by die rivier

  1. Sonel sê:

    Nee kyk! Daar sal ek ook nie wil wees nie en ek kry die bokkies jammer. Selfs as die apies ook kom kuier by ons, is hulle ook altyd waaksaam. As dit nie mense is wat hul skade kan aandoen nie, is dit hul natuurlike vyande. So ook die voëls wat hier kuier. Altyd waaksaam en op hul hoede. Dit laat my baiekeer wens ek kan hul taal praat en hul vertel ek sal hul geen skade aandoen nie en dan sal ek sommer met daardie krokodil gaan raas en hom leer om ‘n vegetariër te word. 😆

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s