Wie is Ek

My eerste kuiertjie aan die Kruger Wildtuin (Suid Afrika) was op 31 Julie 1972, ek was toe maar net 2 maandjies oud!!  En van toe af is ek “BOS” bevange!!!   Pa en Ma is ook versot op die plek en het seker gemaak ons besoek die park gereëld. Elke jaar gedurende wintermaande kamp ons in die skool vakansie vir 10 volle dae!!!

P1000955Ek “luv” die “BOS”  –  elke denkbare oomblikkie wat ek kan, spandeer ek daar!!

“Kalmerend ….. Streelend ….. Genesend ….. vir my SIEL”

11 thoughts on “Wie is Ek

  1. Sonel sê:

    Ek wou sê ek ken die gesiggie en die voertuig. Jy is Blommie wat sulke pragfoto’s neem. Ek het jou op Spokie se blog gesien. Welkom hoor! 😀

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s